Join our Community
Interest:
Language:
Also available in: English

Die boek baan vir jou die weg vorentoe en help jou met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref.

Deel van die topverkoper Metz Press-ouerskapreeks.

Wat moet jy eet tydens swangerskap en borsvoeding? Hoe hanteer jy die uitdagings van bors- en bottelvoeding? Wat is die beste benadering tot vaste kos vir jou baba? Of jou baba nou ’n moeilike eter of ’n allergiese kleintjie is, Sinvolle Voeding baan vir jou die weg vorentoe en help jou met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref.

“Ek het dit geniet om hierdie boek te lees. Die skrywers bespreek algemene kwessies oor babavoeding en bied ’n boek wat op grondige wetenskaplike feite gebaseer is en praktiese antwoorde verskaf op talle kwelvrae wat ma’s dalk nie weet hoe om op te los nie.”
Prof. DF Wittenberg MD FCP(SA)