Join our Community
Interest:
Language:
afrikaanse-boeke Page header

Afrikaanse Boeke

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 1 of 15 pages  1 2 3 >  Last ›

101 Puik projekte vir jou digitale kamera Author/s: Simon Joinson ISBN: 9781920268046 Pages: 160

Die digitale kamera het ’n omwenteling meegebring en die neem van goeie foto’s makliker en meer toeganklik gemaak.

123 … Tuinmaak met Anna en Tanya Author/s: Anna Celliers, Tanya Visser ISBN: 9781928201427 Pages: 160

Met raad van toeka se dae gekombineerd met moderne vooruitgang het jy alles wat jy nodig het om 'n pragtige tuin te hê.

50 Syserpe Druk- en kleurtegnieke stap-vir-stap aangebied Author/s: Melanie Brummer ISBN: 978-1-920479-85-5 Pages: 144

Leer om jou eie syserpe te kleur en te druk en so fantastiese afwerkings te skep

Aanpasbare grense Help kinders en tieners om skeiding en egskeiding te verwerk Author/s: Anne Cawood ISBN: 9781920268367 Pages: 160

Gemik op ouers wat die uitdagings van traumatiese veranderings moet hanteer en hul families se grense moet aanpas.

BabaGim Author/s: Dr Melodie de Jager ISBN: 9781920268152 Pages: 128

Laat elke oomblik met baba werklik tel.

Bekostigbare tuinmaak Author/s: Nancy Gardiner ISBN: 9781919992105 Pages: 128

Hierdie boek bevat ’n magdom tyd- en kos-tebesparingsidees om jou tuinmaak avontuur mee af te skop.

Blomme in sy- en organzalint Author/s: Di van Niekerk, Marina Zherdeva ISBN: 9781928201014 Pages: 160

Duidelike aanwysings oor hoe om borduur- en stumpwerk aan te bring om die verruklike driedimensionele voorkoms te kry.

Page 1 of 15 pages  1 2 3 >  Last ›

Page shadow bottom afrikaanse-boeke