Join our Community
Interest:
Language:
afrikaanse-boeke Page header

Afrikaanse Boeke

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 12 of 12 pages ‹ First  < 10 11 12

Waterverfblomme 'n Inspirerende, stap-vir-stap gids tot kleur en tegnieke Author/s: Janet Whittle ISBN: 9781919992778 Pages: 128

Die boek sal byval vind by almal wat graag hulle vaardigheid met die skilder van blomme in waterverf wil verbeter.

Wees jou eie gim-instrukteur Meer as 250 oefeninge met programme vir jou oefensessies Author/s: Eddie Lambert ISBN: 9781920479091 Pages: 176

Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die praktiese uitdagings.

Wenke vir die klein tuin Author/s: Nancy Gardiner ISBN: 9781875001934 Pages: 112

Hierdie boek is ’n waardevolle bron van inligting met ’n magdom wenke en praktiese raad.

Wonderlike waskuns Enkoustiek vir handwerkprojekte Author/s: Jann Visser ISBN: 9781920268343 Pages: 128

Enkoustiek is ’n antieke kunsvorm wat vanweë die fokus op gemengde media met hernude entoesiasme beoefen word.

Woorde Vir papier, kuns & kreatiewe skeppings Author/s: Monica de Beer ISBN: 9781920268596 Pages: 160

Hierdie boek sal handwerkers en kunstenaars inspireer en wys hoe om woorde in hulle skeppings te gebruik.

ʼn Wonderwêreld vir lintborduur en stumpwerk Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781919992495 Pages: 160

Propvol nuwe idees en tegnieke wat nie net borduurders nie, maar sommer enige handwerker sal geval.

’n Gelukkige brein Ons pad na ware sukses Author/s: Dr Pierre van der Spuy ISBN: 9781920268817 Pages: 332

Die boek bied omvattende, praktiese riglyne oor wat gelukkige mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk.

’n Rede vir rose Author/s: Nancy Gardiner ISBN: 9781919992402 Pages: 128

Hierdie boek is ‘n visuele fees uit roos tuine en vier die prag van die roos.

Page 12 of 12 pages ‹ First  < 10 11 12

Page shadow bottom afrikaanse-boeke