Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top 101-puik-projekte-vir-jou-digitale-kamera

101 Puik projekte vir jou digitale kamera

NEW
Also available in: English

Die digitale kamera het ’n omwenteling meegebring en die neem van goeie foto’s makliker en meer toeganklik gemaak.

Maar jy kan ook veel meer met jou digitale kamera doen. Hierdie boek verken 101 moontlikhede en wys jou stap vir stap die volgende:
• Neem beter foto’s
• Druk, vertoon en deel jou foto’s op talle maniere
• Leer eenvoudige, doeltreffende fotomanipulasietegnieke
• Skep kunswerke en gebruik jou kamera as ’n skandeerder, ’n webkamera of selfs ’n notaboek
• En veel meer!

Page shadow bottom 101-puik-projekte-vir-jou-digitale-kamera