Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top babagim-2de-uitgawe

BabaGim (2de uitgawe)

NEW Brein en ligaamsgim vir babas
Also available in: English

NUWE UITGAWE: ’n Vertroueling sedert 2004, nou met splinternuwe foto’s en bygewerkte inhoud

SPEEL JOU KIND SLIM. Breinstimulering vind plaas wanneer jy geleidelik en sagkens al jou baba se sintuie en spiere in ’n
spesifieke volgorde wakker maak. Ongeag hóé slim die brein is, die sintuie moet wawydwakker en die spiere sterk wees om die
brein te laat werk.
Hierdie nuttige handleiding is maklik om te volg en sal ouers en versorgers help om dit reg te kry. Benut daardie eerste
ervarings met jou baba ten volle met massering, beweging en spel. Baba se eerste jaar is bedoel vir ontwikkeling sodat Baba
wakker, sterk, onafhanklik en slim kan word; BabaGim help om dit te verseker.
BabaGim is ’n belegging in jou kind se toekoms.

Page shadow bottom babagim-2de-uitgawe