Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top blomme-eenvoudig-pragtig
Also available in: English

Hierdie lieflike boek met sy pragfoto’s en innoverende idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon.

Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kombinasies en houers, hantering en versorging van blomme en veel meer. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word soos volg aangebied:
• Kitsrangskikkings wat binne enkele minute afgehandel word;
• Maklike rangskikkings en
• Rangskikkings met ’n bietjie meer om die lyf.

Onmisbaar vir elke blommeliefhebber!

Page shadow bottom blomme-eenvoudig-pragtig