Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top blommefeetjies-in-lintborduur-en-stumpwerk

Blommefeetjies in lintborduur en stumpwerk

NEW
Also available in: English

Cicely Mary Barker se verruklike blommefeetjies is vir die eerste keer omskep in lintborduur en stumpwerkontwerpe.

Hierdie boek bevat hope nuwe tegnieke en idees en nabyskote van tegnieke en stap-vir-stap aanwysings wys jou hoe om:
• Pragtige blomme en blare met sy- en organzalint te borduur
• Delikate stumpwerkvlerkies in organzastof en sygaring te skep
• Organza- en sylintappliek vir blare en blomblare te gebruik
• Bekoorlike stumpwerk-insekte te skep
• Die feetjies in lae organza te tooi en die pragtigste hare te borduur
• Verruklike feetjieklere in kort-en-langsteek te borduur

Page shadow bottom blommefeetjies-in-lintborduur-en-stumpwerk