Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top kies-die-regte-loopbaan
Also available in: English

Hierdie boek help skoolverlaters en jong volwassenes om die regte loopbaan te kies.

Dis propvol relevante inligting oor huidige studie- en loopbaankeuses, met talle praktiese oefeninge om te voltooi. Die inhoud dek
• waardes en belangstellings;
• persoonlikheid, aanleg en spesiale talente;
• geleenthede in die huidige arbeidsmark;
• entrepreneurskap – hoe om met jou eie besigheid te begin;
• hoe om meer inligting oor werksvelde in te win;
• die oorbruggingsjaar;
• hoe om die regte studie-inrigting te kies en
• hoe om die wêreld van werk te betree.

Page shadow bottom kies-die-regte-loopbaan