Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top kinders-moet-grense-he
Also available in: English

Almal gedy binne die veiligheid van duidelike, konsekwente grense.

Elke kind is by tye moeilik – uitdagend, uitputtend, irriterend en rebels. Dis ons taak as volwassenes om hulle reg te hanteer as ons gelukkige, selfversekerde kinders wil grootmaak.
▪ Wyse raad en duidelike voorbeelde vir die hantering van verskeie gedragsprobleme en uitdagings wat ouers ondervind
▪ Hoofstukke oor spesifieke knelpunte soos twis tussen kinders, enkel- en stiefouerskap, geskeide ouers, kinders met spesiale behoeftes, en dissipline in die klaskamer
▪ Wenke spesifiek vir oupas en oumas
▪ Jy het hierdie boek vandag nodiger as ooit – kry dit ter wille van jou kind!

Page shadow bottom kinders-moet-grense-he