Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top kleuters-moet-grense-he

Kleuters moet grense hê

NEW Doeltreffende dissipline sonder straf
Also available in: English

Die boek spreek veral die Vier Groot Kleuterkwessies aan: woedeuitbarstings, slaap, eet en toiletonderrig.

Baie kleutergedrag wat as stout en uittartend beskou word, is heeltemal normaal vir ’n kind in dié ontwikkeling‑stadium. Die kleuterstadium is die heel belangrikste om positiewe kommunikasie en gesonde verhoudings tussen ouer en kind te vestig. Hierdie boek is ’n praktiese gids vir die ouers van jonger kinders, en spreek veral die Vier Groot Kleuterkwessies aan: woedeuitbarstings, slaap, eet en toiletonderrig.

Dit is die derde boek in die gewilde Grense-reeks, met hope praktiese wenke en raad, en bespreek ook gesonde selfagting en emosionele intelligensie uitvoerig.

Page shadow bottom kleuters-moet-grense-he