Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top kreatiewe-borduurwerk-met-vloeikleurgare

Kreatiewe borduurwerk met vloeikleurgare

NEW

Borduurwerk bly immergroen en nuwe maniere word voortdurend gevind om eeue-oue tegnieke interessanter te maak.

Die gebruik van vloeikleurgare is een van die maniere. Die oorspronklike ontwerpe en projekte in dié boek is só by mekaar gesit dat dit die gare en die borduurstyle ten beste vertoon, van ryk gouedraadwerk tot die stylvolle eenvoud van lintborduurwerk. Ander borduurstyle sluit in swartwerk, casalguidi, naaldgaaswerk, lappieswerk, hardanger en stumpwerk.
• Lieflike volbladfoto’s van elke voltooide projek
• Stap-vir-stap foto’s en aanwysings
• Patrone en diagramme vir elke gegradeerde projek
• Geïllustreerde stekegalery
• ’n Heerlike bron van inspirasie vir borduurders van alle vaardigheidsvlakke.

Page shadow bottom kreatiewe-borduurwerk-met-vloeikleurgare