Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top kruissteek-miniature

Kruissteek miniature

NEW
Also available in: English

’n Veelsydige versameling patrone met uitstekende geskenkidees.

Dié boek bevat meer as 100 oorspronklike ontwerpe, elk op ’n kleur-rooster, insluitend:
• Vrolike alfabetprente
• Stylvolle monogramme en motiewe vir tafellinne
• Oulike motiewe vir babas
• Cool tienermotiewe
• Kersfeesontwerpe
• Maklike patrone vir kinders

Daar is afwerkingsaanwysings vir al die geborduurde voorbeelde, asook verdere gebruiksvoorstelle. Treffende kleurfoto’s van klaar projekte, en nabyskote wat die effek toon van spesifieke afwerkings en garing, bied leiding en inspirasie. Al die patrone is kleiner as 55 by 55 steke en kan meestal in ’n japtrap voltooi word.

Page shadow bottom kruissteek-miniature