Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top kry-balans-in-jou-lewe

Kry balans in jou lewe

NEW Praktiese wenke vir werkende ma's
Also available in: English

Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul ...

... sonder dat sy haarself en haar persoonlike behoeftes in die proses afskeep. Hierdie boek bied jou ’n toeganklike raamwerk om balans en wanbalans te verstaan, maklike maniere om te bepaal wat jy moet doen om beter balans te skep, en praktiese tegnieke om dié balans te handhaaf.

• Ontdek die unieke manier waarop jy stres ervaar en leer dit hanteer
• Ontwikkel meganismes om wanbalans te herstel
• Maak die meeste van jou tyd en inspanning
• Gebruik praktiese idees om verskeie take gelyk te verrig.

Page shadow bottom kry-balans-in-jou-lewe