Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top kwilt-n-geskenk
Also available in: English

Maak pragtige kwiltgeskenke vir jou huis, of vriende en geliefdes.

Hierdie pragboek bevat projekte vir elke denkbare geleentheid en alle vaardigheidsvlakke – van kitsidees wat jy in ’n aand kan voltooi, tot items met meer om die lyf. Laat die maklike laslap- en appliektegnieke jou inspireer om jou eie stempel af te druk op die mooiste handgemaakte geskenke.

Page shadow bottom kwilt-n-geskenk