Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top maklike-antwoorde-op-ongemaklike-vrae
Also available in: English

Kinders word vinniger groot en bereik puberteit vroeër as ooit tevore, en hulle het vrae ...

Vandag vra kinders baie vroeër as wat die geval was met hul ouers vrae oor fisiese veranderings tydens puberteit en dinge wat hiermee verband hou. Hulle word vinniger groot en bereik puberteit vroeër as ooit tevore. Tog vermy baie ouers steeds seksopvoeding of ignoreer dit bloot vanweë onkunde of ongemak.

Hierdie boek is die antwoord! Dit is geskryf vir kinders tussen 8 en 13 in ’n maklike formaat van vrae en antwoorde met prettige illustrasies. Dis ook vir ouers ’n onmisbare gids om hul kinders se vrae ingelig, reguit, sensitief en met humor te kan beantwoord.

Page shadow bottom maklike-antwoorde-op-ongemaklike-vrae