Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top monogramme-en-woorde

Monogramme en woorde

NEW In lintborduurwerk
Also available in: English

Hierdie boek wys jou stap vir stap hoe om 26 pragtige monogramme in lintborduurwerk te maak.

Daar is idees vir vinnige, maklike monogramversierings vir items soos babakombersies en -kleertjies, teddiebeertjies en sagte speelgoed, boekomslae, kaartjies, trougeskenke en ander items vir tuisversiering. Dit kan vir enige taal aangepas word, hetsy Afrikaans, Frans, Duits, en selfs Russies, met eindelose moontlikhede vir woordsamestellings en projekte.
▪ Leer hoe om die 26 letters en ander patroonplate op weefstof oor te dra.
▪ Daar is verskeie bykomende ontwerpe in kleur vir geborduurde kaartjies en ander items.
▪ Propvol nuttige wenke en raad vir monogramprojekte, en idees om jou gevoelens vir iemand spesiaal in borduurwerk uit te druk.
▪ Basiese tegnieke word stap vir stap geïllustreer met nabyfoto’s en met eenvoudige aanwysings verduidelik.

Die perfekte boek vir enigeen wat lintborduurwerk geniet.

Page shadow bottom monogramme-en-woorde