Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top papiervoublomme
Also available in: English

Elizabeth Moad demonstreer al die nodige tegnieke om eenvoudige, dog treffende blomme van papier te vou.

Tegnieke soos origami, kirigami en selfs teesakkie­vouwerk word gebruik om 21 pragtige items te maak – onder meer flambojante groetekaartjies, lieflike tooisels vir geskenkbokse, vrolike blomvlaggies en ’n feestelike blomkrans.
• duidelike stap-vir-stap foto’s
• vir beginners sowel as ervare papierhandwerkers
• propvol inspirasie en idees

Page shadow bottom papiervoublomme