Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top positiewe-ouerskap

Positiewe ouerskap

NEW
Also available in: English

’n Gids om ouers te help om die verantwoordelikheid van ouerskap in die 21ste eeu met selfvertroue te hantenteer.

Dit fokus op die belangrike rol van kommunikasie in die gesin en kyk na kwessies soos
▪ geborgenheid,
▪ selfbeeld,
▪ verhoudings,
▪ onvoorwaardelike liefde,
▪ emosies en die uitdrukking daarvan,
▪ hoe om pret te hê saam met jou kind,
▪ en spiritualiteit.

Dit sal jou toerus om jou kinders die allerbeste, weloorwoë opvoeding te gee.

Page shadow bottom positiewe-ouerskap