Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top praat
Also available in: English

Positiewe selfgesprek is noodsaaklik vir doeltreffende kommunikasie en dit die grondslag van goeie verhoudings.

Margaret Fourie se vroeëre topverkopers, Praat dit uit en Toe sê ek vir myself, is nou in een boek saamgevat en bied jou die teorie asook ’n magdom praktiese voorbeelde om jou op albei gebiede sukses te laat smaak.
▪ Vebeter selfvertroue en bekwaamheid
▪ Hanteer misbruik tuis en by die werk
▪ Staan jou man teen moeilike mense
▪ Hanteer die verantwoordelikheid van ouerskap
▪ Raak ontslae van verslawings
▪ Boue vertroue en elimineer enigiets wat kommunikasie verhinder

Page shadow bottom praat