Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top skoon-skraal-dieet
Skoon & Skraal Dieet

Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef nie kalorieë te tel of ingewikkelde reëls te volg nie.

Toe James Duigan – ’n top-afrigter van glanspersone – se Clean & Lean Diet die eerste keer op die rakke beland het, was dit dadelik ’n topverkoper. Die boek is_nou heeltemal hersien en bygewerk, met:
• splinternuwe resepte
• die nuutse wenke en raad
• nuwe en verbeterde ‘Sleg, Beter, Beste’-tabelle – iets wat eie is aan Duigan.

Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef nie kalorieë te tel of ingewikkelde reëls te volg nie. Jy word eers gehelp om ‘Skoon’ te kom deur ’n buigsame 14-dag-detoks- en eetprogram te volg, en dan
gewys hoe om ‘Skraal’ te word deur jou liggaam te vorm met maklike oefeninge wat werk.

Page shadow bottom skoon-skraal-dieet