Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top so-nuttig
Also available in: English

Duidelike aanwysings en pragfoto’s van die voltooide projekte, maak hierdie boek moeilik om te weerstaan.

Debbie Shore het 23 vindingryke sakke en houers geskep wat jy kan gebruik om jou huis ordelik en netjies te hou. Die ontwerpe is pragtig en stylvol en sal ook jou omgewing verfraai. Al die projekte kan met ’n gewone naaimsajien gemaak word. Maak seker dat elke ding in jou huis ’n bêreplek het met laaiverdelers, wasgoed-, speelgoeden handwerksakke, ’n breinaald-bêrerol, borduurringmandjies, geskenkpapierhouer, toetreksakkie vir juwele en vele meer. Stap-vir-stap fotos en duidelike aanwysings, beskrywings van al die steke en tegnieke en pragfoto’s van die voltooide projekte, maak hierdie boek moeilik om te weerstaan.

Page shadow bottom so-nuttig