Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top tieners-het-grense-nodig
Also available in: English

Ouers oraloor ervaar stres van die tienerjare wanneer selfs die gemoedelikste kinders oënskynlik in monsters ontaard.

Hierdie boek rus ouers toe om die uitdagings eie aan tienerkinders die hoof te bied deur onder andere op die volgende te fokus:
▪ Dissipline as leiding, nie straf nie
▪ Ontwikkelingsuitdagings van ouers en tieners
▪ Luister – ’n noodsaaklike vaardigheid vir ouers
▪ Algemene tienergedragskwessies
▪ Selfone, rekenaars, PlayStations en ander tienerbykomstighede
▪ Adolesssente seksualiteit
▪ Ernstiger tienerkwessies soos alkohol en dwelms
▪ Die donker kant van adolessensie – depressie, eetstoornisse en selfmoord

Page shadow bottom tieners-het-grense-nodig