Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top veelsydige-lapverf

Veelsydige lapverf

NEW
Also available in: English

Die skrywers deel met genoeë die geheime wat hulle oor baie jare van klasgee en verf ontdek het.

’n Boek propvol vars idees met ’n eietydse benadering tot dié immergroen tydverdryf.
▪ nuwe idees oor kleur en kleurvermenging
▪ waardevolle advies oor die kies van lap, ontwerpe, verf en kleure
▪ ’n wye reeks tegnieke wat verstaanbaar verduidelik word
▪ duidelike stap-vir-stap foto’s en aanwysings vir meer as 50 projekte
▪ oorspronklike ontwerpe waarvoor die patrone ingesluit is

Veelsydige lapverf is ’n pragboek met meer as 300 kleurfoto’s – ’n onontbeerlike bron van inspirasie, maar ook praktiese inligting.

Page shadow bottom veelsydige-lapverf