Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top waag-met-krale-en-meer

Waag met krale en meer

NEW
Also available in: English

Kombineer draad, kettings, kristalle en bonkige krale met kraleweefwerk om unieke stukke te skep.

Maak asemrowende juwele met die mooiste krale op die mark. Kombineer draad, kettings, kristalle en bonkige krale met kraleweefwerk om unieke stukke te skep – of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou.

▪ Stap-vir-stap foto’s en aanwysings
▪ Duidelike lyntekeninge
▪ Geskik vir beginners én gevorderde kralewerkers
▪ Oorspronklike ontwerpe
▪ Verskeie kleurvariasies geïllustreer
▪ Pragfoto’s van elke projek

Met die fenomenale sukses van haar eerste boek vars in die geheue, sal Heather Laithwaite se vele aanhangers wat haar gesmeek het vir nóg nie teleurgesteld wees nie. Waag met krale en meer is ’n visuele fees wat geen kralewerker sal kan weerstaan nie.

Page shadow bottom waag-met-krale-en-meer