Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 3 of 12 pages  < 1 2 3 4 5 >  Last ›

Eerste feiteboek ’n Kennisskatkis vir 5 tot 9 jariges Author/s: Helen Lewis ISBN: 9781920479657 Pages: 224

Propvol fassinerende feite, vir maklike leesbaarheid in happiegrootte aangebied. Gebasseer op die nuwe kurrikulum.

Eietydse kleurkuns Meer as 50 kleurkuns projekte vir serpe, rokke, T-hemde en meer Author/s: Melanie Brummer ISBN: 9781920268404 Pages: 144

Met hierdie boek ontsluit kleurkunsdeskundige Melanie Brummer die ongelooflike moontlikhede van gekleurde lap vir almal.

Eietydse tuine Author/s: Suzette Stephenson, Louise van Rooyen ISBN: 9781919992716 Pages: 160

’n Lieflik geïllustreerde gids oor die praktiese aspekte van tuinontwerp propvol oorspronklike idees en inspirasie.

Feiteboek ’n Kennis-skatkis vir 8 tot 12-jariges Author/s: Helen Lewis ISBN: 9781920268732 Pages: 224

Lekkerleesfeite in ’n boek waarvan die inhoud gemik is op leerders in die intermediêre skoolfase (graad 4 tot 6).

Fokuspunte en verfraaiings in eietydse tuine Author/s: Suzette Stephenson, Louise van Rooyen ISBN: 978-1-920479-29-9 Pages: 160

Hierdie opvolg van Eietydse tuine handel oor verfraaiings en fokuspunte wat die aandag trek en tuine interessant maak.

Fotoplakwerk: begin by die begin Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer ISBN: 9781920479152 Pages: 160

Die boek is anders as die meeste ander deurdat dit die klem op die foto’s plaas eerder as die tooisels.

Fotostories Van tegniek tot bladsy Author/s: Retha van der Walt ISBN: 9781920268459 Pages: 144

Die top 12 fotoplakwerktegnieke – almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto’s.

Gesinskok dagbeplanner 2012 Author/s: Christelle Erasmus, Alana van den Berg ISBN: 9781920479114 Pages: 366 daily pages with dividers, recipes & shopping lists

Dié alles-in-een dagbeplanner en resepteboek dit vir jou moontlik om elke dag ’n hoofmaal op die tafel te sit.

Page 3 of 12 pages  < 1 2 3 4 5 >  Last ›

Page shadow bottom afrikaanse-boeke