Die digitale kamera het ’n omwenteling meegebring en die neem van goeie foto’s makliker en meer toeganklik gemaak.
Die ontwerp van die boek met sy groot verskeidenheid style en lekkerlees-inhoud sal enige plakwerkentoesias inspireer.
50 vinnige kunsprojekte met stap-vir-stap-foto’s en -aanwysings om jou te wys hoe.
Ons handwerk-word-kuns-span moedig jou aan om die idees en tegnieke in op jou eie materiaal en omgewing toe te pas.
Handwerkentoesias Fransie Snyman, deel in haar idees vir handgemaakte kaartjies en wys jou hoe om hulle uit te voer.
’n Boek propvol inspirasie vir bekostigbare maniere om oorspronklike kunswerke te skep.
Die boek kombineer tekstuur, lyn en kleur op ’n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en montage.
’n Selfdoenboek wat wys hoe om alledaagse artikels met plakboekwerktegnieke in geskenke of dekoratisies te omskep.
