Join our Community
Interest:
Language:
Beading & Jewellery

Beading & Jewellery

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke
Knope, vilt & krale Meer as 50 projekte vir juwele en bykomstighede Author/s: Michelle Felder ISBN: 978-1-920479-93-0 Pages: 128

50 oorspronklike projekte met maklike aanwysings en duidelik foto’s demonstreer hoe om juwele en bykomomstighede te maak

Maak jou eie harsjuwele Meer as 60 inspirerende stap-vir-stap projekte Author/s: Sara Naumann ISBN: 9781928376125 Pages: 96

Die boek wys jou hoe om pragtige harsjuwele met eenvoudige tegnieke en goedkoop materiaal vir mans en vroue te maak.

Polimeer klei-projekte Maak vrolike en funksionele items uit klei Author/s: Fransie Snyman ISBN: 978-1-920479-75-6 Pages: 128 pp

'n Praktiese gids met kleurryke ontwerpe vir juwele, geskenke, versierde houers, knope, afwerkings en veel meer!

Waag met krale en meer Author/s: Heather Laithwaite ISBN: 9781919992594 Pages: 160

Kombineer draad, kettings, kristalle en bonkige krale met kraleweefwerk om unieke stukke te skep.

Page shadow bottom afrikaanse-boeke