Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke
Inkleur-tegnieke Stap-vir-stap aanwysings & wenke Author/s: Monique Day-Wilde ISBN: 978-1-928376-04-0 Pages: 128

Alles van kies van papier, inkleurmateriale, teorie van kleur, gevorderde tegnieke en spesiale effekte tot uitstal!

Speel Leer Slim ’n Kind is ’n mens in wording Author/s: Dr Melodie de Jager, Liz Victor ISBN: 9781920479596 Pages: 192

Hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel vir skoolgereedheid (3 tot 7-jariges).

Vars gehekel Duidelike stap-vir-stap-aanwysings vir meer as 20 oorspronklike projekte Author/s: Ouma Ralie aka Carina Visser ISBN: 9781928201489 Pages: 128

Hierdie boek bevat oorspronklike projekte wat nuwe lewe in hierdie immer-gewilde handwerksoort sal blaas.

Verftegnieke Dekoratiewe afwerkings om enige ruimte op te kikker Author/s: Winnie Saayman ISBN: 9781928376248 Pages: 128

’n Oorspronklike benadering tot verftegnieke – omskep meubels, vloere, mure, self 'n hele badkamer!

Page shadow bottom afrikaanse-boeke