Elke hoofstuk van hierdie gewilde boek gaan oor een van die vele feeste wat die Kaapse Maleiers gereeld vier.
Katrien is dol oor sjokolade en gebruik dit as versiering vir koeke omdat dit so ’n veelsydige medium is.
Hierdie boek spog met meer as 20 koekversierprojekte wat alles van begin tot einde uiteengesit word.
Die tien beste resepte van elk van tien finaliste in Leserskring se landswye tuiskokkompetisie.
Die versameling van tydlose en kontemporêre resepte sal onmisbaar wees in elke huis en jou inspireer om nuwe idees te pr
