Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 3 of 8 pages  < 1 2 3 4 5 >  Last ›

Fotokuns Kreatiewe maniere om jou foto’s uit te stal Author/s: Carla Visser ISBN: 978-1-920479-83-1 Pages: 128 pp

Hierdie boek bevat meer as 75 idees om jou foto’s op aantreklike en interessante maniere te vertoon.

Fotoplakwerk: begin by die begin Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer ISBN: 9781920479152 Pages: 160

Die boek is anders as die meeste ander deurdat dit die klem op die foto’s plaas eerder as die tooisels.

Fotostories Van tegniek tot bladsy Author/s: Retha van der Walt ISBN: 9781920268459 Pages: 144

Die top 12 fotoplakwerktegnieke – almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto’s.

Gee Meer as 50 projekte vir handgemaakte geskenke Author/s: Carla Visser ISBN: 9781928201861 Pages: 144

Projekte vir geskenke en idees vir toedraai, nét die boek wat jy nodig het om jou geliefdes te bederf.

Handgemaak vir jou huis Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer ISBN: 9781919992082 Pages: 160

Die skrywers wys jou hoe om jou huis met oorspronklike en stylvolle bykomstighede mooi te maak.

Inkleur-tegnieke Stap-vir-stap aanwysings & wenke Author/s: Monique Day-Wilde ISBN: 978-1-928376-04-0 Pages: 128

Alles van kies van papier, inkleurmateriale, teorie van kleur, gevorderde tegnieke en spesiale effekte tot uitstal!

Kaartjieplanne Meer as 50 planne met honderde variasies Author/s: Fransie Snyman ISBN: 978-1-928201-40-3 Pages: 128

Hierdie boek is propvol idees vir kaartjiemakers op alle vlakke en kom met 'n wonderlike versameling bloudrukke.

Katrien se kreatiewe koeke Smullekkerresepte en oorspronklike handwerkversierings Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 978-1-928201-36-6 Pages: 160

Hierdie boek wys jou hoe om gewilde kunshandwerktegnieke in koek­versiering toe te pas.

Page 3 of 8 pages  < 1 2 3 4 5 >  Last ›

Page shadow bottom afrikaanse-boeke