Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 8 of 8 pages ‹ First  < 6 7 8

Waag met krale en meer Author/s: Heather Laithwaite ISBN: 9781919992594 Pages: 160

Kombineer draad, kettings, kristalle en bonkige krale met kraleweefwerk om unieke stukke te skep.

Water-(verf)-kuns Verf blomme met water, kleur en tekstuur Author/s: Monique Day-Wilde ISBN: 9781920479879 Pages: 144

Die projekte toon hoe verskeie watermediums op bekende dog onkonvensionele maniere gebruik kan word.

Wonderlike waskuns Enkoustiek vir handwerkprojekte Author/s: Jann Visser ISBN: 9781920268343 Pages: 128

Enkoustiek is ’n antieke kunsvorm wat vanweë die fokus op gemengde media met hernude entoesiasme beoefen word.

Woorde Vir papier, kuns & kreatiewe skeppings Author/s: Monica de Beer ISBN: 9781920268596 Pages: 160

Hierdie boek sal handwerkers en kunstenaars inspireer en wys hoe om woorde in hulle skeppings te gebruik.

ʼn Wonderwêreld in lintborduur en stumpwerk Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781919992495 Pages: 160

Propvol nuwe idees en tegnieke wat nie net borduurders nie, maar sommer enige handwerker sal geval.

’n Tafel vir elke geleentheid Tafeluitleg • Fokuspunte • Resepte • Selfdoenprojekte • Blomme Author/s: Fransie Snyman, Katrien van Zyl, Wilsia Metz ISBN: 978-1-928201-66-3 Pages: 192

Propvol praktiese raad en inspirasie wat jou sal help om tafels te skep wat enige feesviering onvergeetlik sal maak.

Page 8 of 8 pages ‹ First  < 6 7 8

Page shadow bottom afrikaanse-boeke