Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 2 of 8 pages  < 1 2 3 4 >  Last ›

Découpage jou tuiste ’n Kontemporêre gids om alledaagse items in jou huis te transformeer Author/s: Fransie Snyman ISBN: 9781928376026 Pages: 128

Découpage, een van die gewildste handwerksoorte wat weer sy verskyning, is ideaal om bykans enigiets te versier!

Dekoratiewe kuns uit Kitskuns, Slimkuns en Blitskuns Author/s: Angie Franke, Monique Day-Wilde ISBN: 9781928201892 Pages: 128

Dié boek bevat die gewildste projekte uit Kitskuns, Slimkuns en Blitskuns.

Die Rain-boek van natuurlike seepmakery Author/s: Bev Missing ISBN: 9781920479978 Pages: 176

Seepmakery is ’n bevredigende en kreatiewe tydverdryf – tegelyk terapeuties en uitdagend.

Doen mosaïek Ontwerp, tegnieke & projekte Author/s: Dorothy du Plessis ISBN: 978-1-928201-52-6 Pages: 128

Die boek bied mosaïekwerk aan as ’n kunsvorm waar lyn, kleur en tekstuur almal saamwerk om pragtige resultate te lewer.

Druktegnieke by dosyne Die kuns van handgemaakte drukwerk Author/s: Angie Franke ISBN: 978-1-928201-58-8 Pages: 144

’n Groot verskeidenheid druktegnieke en pragtige projekte waarvoor jy nie ’n pers of spesiale vaardighede nodig het nie.

Eenvorm-kwilte Twintig projekte Author/s: Carolyn Foster ISBN: 9781928376163 Pages: 48

• 20 pragtige ontwerpe • Volgrootte patroon vir elke kwilt • Die maklike kwilte kan vinnig gemaak word

Eietydse kleurkuns Meer as 50 kleurkuns projekte vir serpe, rokke, T-hemde en meer Author/s: Melanie Brummer ISBN: 9781920268404 Pages: 144

Met hierdie boek ontsluit kleurkunsdeskundige Melanie Brummer die ongelooflike moontlikhede van gekleurde lap vir almal.

Enigeen kan leerwerk doen Inspirasie, tegnieke en 50 handgemaakte projekte Author/s: Geert Schuiling ISBN: 978-1-928201-98-4 Pages: 160

Maak aantreklike leeritems met ’n professionele afwerking deur ’n handjievol basiese tegnieke te bemeester.

Page 2 of 8 pages  < 1 2 3 4 >  Last ›

Page shadow bottom afrikaanse-boeke