Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 1 of 2 pages  1 2 > 

Blomme in sy- en organzalint Author/s: Di van Niekerk, Marina Zherdeva ISBN: 9781928201014 Pages: 160

Duidelike aanwysings oor hoe om borduur- en stumpwerk aan te bring om die verruklike driedimensionele voorkoms te kry.

Blommefeetjies in lintborduur en stumpwerk Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781920268039 Pages: 152

Cicely Mary Barker se verruklike blommefeetjies is vir die eerste keer omskep in lintborduur en stumpwerkontwerpe.

Kreatiewe borduurwerk met vloeikleurgare Author/s: Via Laurie ISBN: 9781919992617 Pages: 128

Borduurwerk bly immergroen en nuwe maniere word voortdurend gevind om eeue-oue tegnieke interessanter te maak.

Kroelwerk met ’n kinkel Nuwe idees met Jakobeaanse borduurkuns Author/s: Hazel Blomkamp ISBN: 9781920479251 Pages: 160

Of jy dit nou kroelwerk of Jacobeaanse borduurwerk noem, hierdie vryhandborduurwerk word al eeue lank beoefen ...

Kruissteek miniature Author/s: Fransie Snyman ISBN: 9781919992259 Pages: 112

’n Veelsydige versameling patrone met uitstekende geskenkidees.

Lintborduur en stumpwerk Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781875001989 Pages: 128

Lintborduur en stumpwerk word vir die eerste keer in een ontwerp gekombineer met asemrowende resultate.

Moderne borduurkuns Projekte vir sagtemeubelering Author/s: Anita Plant ISBN: 9781875001729 Pages: 112

Meer as 30 projekte – iets vir elke vertrek in die huis van die babakamer tot die kombuis.

Monogramme en woorde In lintborduurwerk Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781919992983 Pages: 144

Hierdie boek wys jou stap vir stap hoe om 26 pragtige monogramme in lintborduurwerk te maak.

Page 1 of 2 pages  1 2 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke