Eietydse kleurkuns
Meer as 50 kleurkuns projekte vir serpe, rokke, T-hemde en meer
Author/s: Melanie Brummer
ISBN: 9781920268404
Pages: 144
Met hierdie boek ontsluit kleurkunsdeskundige Melanie Brummer die ongelooflike moontlikhede van gekleurde lap vir almal.
Veelsydige lapverf
Author/s: Angie Franke, Monique Day-Wilde
ISBN: 9781919992228
Pages: 160
Die skrywers deel met genoeë die geheime wat hulle oor baie jare van klasgee en verf ontdek het.
