Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 1 of 2 pages  1 2 > 

123 … Tuinmaak met Anna en Tanya Author/s: Anna Celliers, Tanya Visser ISBN: 9781928201427 Pages: 160

Met raad van toeka se dae gekombineerd met moderne vooruitgang het jy alles wat jy nodig het om 'n pragtige tuin te hê.

Bekostigbare tuinmaak Author/s: Nancy Gardiner ISBN: 9781919992105 Pages: 128

Hierdie boek bevat ’n magdom tyd- en kos-tebesparingsidees om jou tuinmaak avontuur mee af te skop.

Enigeen kan orgideë kweek Author/s: Tinus Oberholzer, Nollie Cilliers ISBN: 978-1-920479-79-4 Pages: 176

Al die inligting wat jy nodig het om jou orgideë te versorg, of jy nou ’n groentjie of evare kweker is

Fokuspunte en verfraaiings in eietydse tuine Author/s: Suzette Stephenson, Louise van Rooyen ISBN: 978-1-920479-29-9 Pages: 160

Hierdie opvolg van Eietydse tuine handel oor verfraaiings en fokuspunte wat die aandag trek en tuine interessant maak.

Kreatiewe kombinasies In eietydse tuine Author/s: Louise van Rooyen, Suzette Stephenson ISBN: 978-1-928201-29-8 Pages: 144

Vergroot jou tuin se trefkrag deur die beste moontlike gebruik van die kombinasies daarin.

Mosaïek vir jou tuin 25 stap vir stap projekte Author/s: Becky Paton ISBN: 9781928376309 Pages: 128

Flatervrye mosaïek projekte soos plantbakke, meubels en ornamente vir jou tuin

Tuinmaak in houers Inspirasie en idees vir potte en plante wat jou tuin verfraai Author/s: Frances Tophill ISBN: 9781928376316 Pages: 160

Meer as 40 projekte wat wys hoe om potte te benut om jou tuin te omskep – al is dit net 'n beskeie balkon.

Page 1 of 2 pages  1 2 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke