Join our Community
Interest:
Language:
General Interest

General Interest

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 1 of 4 pages  1 2 3 >  Last ›

101 Puik projekte vir jou digitale kamera Author/s: Simon Joinson ISBN: 9781920268046 Pages: 160

Die digitale kamera het ’n omwenteling meegebring en die neem van goeie foto’s makliker en meer toeganklik gemaak.

Blomme – eenvoudig pragtig ´n Praktiese gids vir eietydse blommerangskikkings Author/s: Ansia Kohrs ISBN: 9781919992952 Pages: 128

Hierdie lieflike boek met sy pragfoto’s en innoverende idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon.

Boeresjiek Kuierkos uit ’n plaaskombuis Author/s: Nicky Brecher ISBN: 9781928201083 Pages: 192

Boeresjiek is hoe die kosstyl van Nicky Brecher, wenner van 2012 se Toptientuiskokke, deur die beoordelaars beskryf is.

Cass Abrahams Kook Kaap-Maleis Kos uit Afrika Author/s: Cass Abrahams ISBN: 9781919992785 Pages: 96

Elke hoofstuk van hierdie gewilde boek gaan oor een van die vele feeste wat die Kaapse Maleiers gereeld vier.

Die regdoen-regmaakgids Author/s: Lindie Metz ISBN: 9781875001767 Pages: 160

Al die alledaagse dinge wat jou ouers nooit tyd gehad het om jou te leer nie en wat deur geen ander boek gedek is nie.

Dol oor boeke Hoekom en wat om vir jou kind te lees Author/s: Jay Heale ISBN: 9781920479275 Pages: 128

Skrywer Jay Heale sê, “Elke kind kan ’n liefde vir boeke ontwikkel, mits die regte boek op die regte oomblik verskyn.”

Gesprekke ná baba Author/s: Alison Osborne ISBN: 9781919992839 Pages: 160

Om ’n sterk en standvastige vennootskap te bou, is die grootste uitdaging wat ouers vandag in die gesig staar.

Inkleur-tegnieke Stap-vir-stap aanwysings & wenke Author/s: Monique Day-Wilde ISBN: 978-1-928376-04-0 Pages: 128

Alles van kies van papier, inkleurmateriale, teorie van kleur, gevorderde tegnieke en spesiale effekte tot uitstal!

Page 1 of 4 pages  1 2 3 >  Last ›

Page shadow bottom afrikaanse-boeke