Join our Community
Interest:
Language:
General Interest

General Interest

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 4 of 4 pages ‹ First  < 2 3 4

Speel Leer Slim ’n Kind is ’n mens in wording Author/s: Dr Melodie de Jager, Liz Victor ISBN: 9781920479596 Pages: 192

Hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel vir skoolgereedheid (3 tot 7-jariges).

Swiets Author/s: Simone Balman ISBN: 9781928201465 Pages: 128

’n Ontdekkingsreis na die wêreld van toeka se lekkergoed – onder die resepte is vele ou gunstelinge.

Wanneer jou seëninge nie tel nie Herken en verwerk nageboortelike distres Author/s: Linda Lewis ISBN: 9781920479053 Pages: 160

NGD kom al meer voor en daar word gereken dat tot een uit elke drie vroue daardeur geraak word.

Wat hulle jou nie oor karbestuur vertel het nie Author/s: Justus Visagie ISBN: 9781920268244 Pages: 144

Noodsaaklike leesstof vir elkeen wat gereeld agter die stuur van ’n voertuig inskuif.

Wees jou eie gim-instrukteur Meer as 250 oefeninge met programme vir jou oefensessies Author/s: Eddie Lambert ISBN: 9781920479091 Pages: 176

Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die praktiese uitdagings.

’n Gelukkige brein Ons pad na ware sukses Author/s: Dr Pierre van der Spuy ISBN: 9781920268817 Pages: 332

Die boek bied omvattende, praktiese riglyne oor wat gelukkige mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk.

’n Tafel vir elke geleentheid Tafeluitleg • Fokuspunte • Resepte • Selfdoenprojekte • Blomme Author/s: Fransie Snyman, Katrien van Zyl, Wilsia Metz ISBN: 978-1-928201-66-3 Pages: 192

Propvol praktiese raad en inspirasie wat jou sal help om tafels te skep wat enige feesviering onvergeetlik sal maak.

Page 4 of 4 pages ‹ First  < 2 3 4

Page shadow bottom afrikaanse-boeke