Join our Community
Interest:
Language:
General Interest

General Interest

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 2 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Katrien se geskenke uit die kombuis Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 9781928376187 Pages: 160

Koeke, poffertjies, terte, snoephappies en vulsels met variasies, tesame met etlike laekoolhidraat-, hoëvetresepte.

Katrien se koeke Smullekker resepte en oorspronklike sjokoladeversierings Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 9781920479169 Pages: 160

Katrien is dol oor sjokolade en gebruik dit as versiering vir koeke omdat dit so ’n veelsydige medium is.

Katrien se kreatiewe koeke Smullekkerresepte en oorspronklike handwerkversierings Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 978-1-928201-36-6 Pages: 160

Hierdie boek wys jou hoe om gewilde kunshandwerktegnieke in koek­versiering toe te pas.

Katrien se mini-koeke Kolwyntjies, koeklollies en meer Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 9781920479671 Pages: 176

Hierdie boek spog met meer as 20 koekversierprojekte wat alles van begin tot einde uiteengesit word.

Katrien se nageregkoeke Geniet die lekkerste van twee wêrelde op een bord Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 978-1-928201-38-0 Pages: 160

25 nageregkoekprojekte wat van begin tot einde stap vir stap verduidelik word sodat jy jou eie watertand koeke kan bak.

Kies die regte loopbaan ’n Praktiese gids vir skoolverlaters Author/s: Norma Colley ISBN: 9781920479015 Pages: 128

Hierdie boek help skoolverlaters en jong volwassenes om die regte loopbaan te kies.

Kolwyntjies met skop Meer as 50 soet versoekings met 'n beskonke vonk Author/s: Simone Balman ISBN: 978-1-928201-25-0 Pages: 128

Of jou gunstelingdrankie Pina Colada of blos-vonkelwyn, Mai Tai of chardonnay is, hierdie boek wil jy hê!

Kry balans in jou lewe Praktiese wenke vir werkende ma's Author/s: Dr Colinda Linde ISBN: 9781919992129 Pages: 224

Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul ...

Page 2 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke