Join our Community
Interest:
Language:
Home decor & Gifts

Home decor & Gifts

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 3 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Papiervoublomme Al die nodige vaardighede vir 21 pragtige projekte Author/s: Elizabeth Moad ISBN: 978-1-928376-14-9 Pages: 96

Elizabeth Moad demonstreer al die nodige tegnieke om eenvoudige, dog treffende blomme van papier te vou.

Plak dit ook Idees vir geskenke en dekoritems met fotoplaktegnieke Author/s: Jaclyn Venter ISBN: 9781928201441 Pages: 128

Slim en kreatiewe maniere om items te bewaar deur skeppings te maak wat op jou mure en rakke ten toon gestel kan word.

Polimeer klei-projekte Maak vrolike en funksionele items uit klei Author/s: Fransie Snyman ISBN: 978-1-920479-75-6 Pages: 128 pp

'n Praktiese gids met kleurryke ontwerpe vir juwele, geskenke, versierde houers, knope, afwerkings en veel meer!

Rame by dosyne Herwin of van nuuts af gemaak – meer as 60 projekte Author/s: Fransie Snyman ISBN: 9781928201731 Pages: 128

Dié boek bied jou alles wat jy nodig het om treffende kreatiewe rame vir jou hele huis te maak.

Slim kuns Die opvolg van Kitskuns Author/s: Angie Franke, Monique Day-Wilde ISBN: 9781919992914 Pages: 144

Kunswerke saamgestel deur die gebruik van weggooigoed en optelgoed wat met kunsmateriaal in uitstalgoed omskep word.

So nuttig Stik handige sakke en houers vir die huis – vinnig en maklik Author/s: Debbie Shore ISBN: 978-1-928201-31-1 Pages: 96

Duidelike aanwysings en pragfoto’s van die voltooide projekte, maak hierdie boek moeilik om te weerstaan.

Vars gehekel Duidelike stap-vir-stap-aanwysings vir meer as 20 oorspronklike projekte Author/s: Ouma Ralie aka Carina Visser ISBN: 9781928201489 Pages: 128

Hierdie boek bevat oorspronklike projekte wat nuwe lewe in hierdie immer-gewilde handwerksoort sal blaas.

Veelsydige lapverf Author/s: Angie Franke, Monique Day-Wilde ISBN: 9781919992228 Pages: 160

Die skrywers deel met genoeë die geheime wat hulle oor baie jare van klasgee en verf ontdek het.

Page 3 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke