Join our Community
Interest:
Language:
Home decor & Gifts

Home decor & Gifts

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 2 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Inkleur-tegnieke Stap-vir-stap aanwysings & wenke Author/s: Monique Day-Wilde ISBN: 978-1-928376-04-0 Pages: 128

Alles van kies van papier, inkleurmateriale, teorie van kleur, gevorderde tegnieke en spesiale effekte tot uitstal!

Katrien se kreatiewe koeke Smullekkerresepte en oorspronklike handwerkversierings Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 978-1-928201-36-6 Pages: 160

Hierdie boek wys jou hoe om gewilde kunshandwerktegnieke in koek­versiering toe te pas.

Kwilt ’n geskenk 25 kwiltprojekte vir geskenke uit die hart Author/s: Barry Sue Gaudet ISBN: 9781920268671 Pages: 128

Maak pragtige kwiltgeskenke vir jou huis, of vriende en geliefdes.

Lapdecoupage Omskep jou huis met lieflike lap Author/s: Alet Genis ISBN: 9781920479992 Pages: 128

'n Verfrissende en oor­spronklike benadering tot découpage wat fokus op lap en tekstielstowwe as dekoratiewe medium.

Loodglaskuns Eietydse loodglaskuns projekte vir jou huis Author/s: Gail Brown, Jacqui Holmes ISBN: 978-1-920479-89-3 Pages: 144

Hierdie ryklik geïllustreerde boek oor loodglas dek alles wat jy moet weet om hierdie eeue oue handwerkvorm te beoefen.

Mal oor metaal Projekte met handwerkmetaal vir jou tuiste Author/s: Lee Voster, Monica Fischer, Suzan Cumpsty ISBN: 978-1-928201-75-5 Pages: 128

Handwerkmetaal het eindelose potensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word.

Moderne borduurkuns Projekte vir sagtemeubelering Author/s: Anita Plant ISBN: 9781875001729 Pages: 112

Meer as 30 projekte – iets vir elke vertrek in die huis van die babakamer tot die kombuis.

Page 2 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke