Join our Community
Interest:
Language:
Knitting & Needlecrafts

Knitting & Needlecrafts

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 2 of 2 pages  < 1 2

Moderne borduurkuns Projekte vir sagtemeubelering Author/s: Anita Plant ISBN: 9781875001729 Pages: 112

Meer as 30 projekte – iets vir elke vertrek in die huis van die babakamer tot die kombuis.

Monogramme en woorde In lintborduurwerk Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781919992983 Pages: 144

Hierdie boek wys jou stap vir stap hoe om 26 pragtige monogramme in lintborduurwerk te maak.

Rose in sy- en organzalint Meer as 60 nuwe tegnieke Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781920268855 Pages: 160

Hierdie boek leer jou meer as 60 splinternuwe tegnieke op ’n roosborduurlap wat spesiaal daarvoor ontwerp is.

So nuttig Stik handige sakke en houers vir die huis – vinnig en maklik Author/s: Debbie Shore ISBN: 978-1-928201-31-1 Pages: 96

Duidelike aanwysings en pragfoto’s van die voltooide projekte, maak hierdie boek moeilik om te weerstaan.

Stik ’n storie Author/s: Melanie Hurlston, Rosalie Quinlan ISBN: 9781920479367 Pages: 128

Betree die vrolike wêreld van lapkarakters om onweerstaanbare sagte speelgoed te ontdek!

Vars gehekel Duidelike stap-vir-stap-aanwysings vir meer as 20 oorspronklike projekte Author/s: Ouma Ralie aka Carina Visser ISBN: 9781928201489 Pages: 128

Hierdie boek bevat oorspronklike projekte wat nuwe lewe in hierdie immer-gewilde handwerksoort sal blaas.

ʼn Wonderwêreld in lintborduur en stumpwerk Author/s: Di van Niekerk ISBN: 9781919992495 Pages: 160

Propvol nuwe idees en tegnieke wat nie net borduurders nie, maar sommer enige handwerker sal geval.

Page 2 of 2 pages  < 1 2

Page shadow bottom afrikaanse-boeke