Handgemaak vir jou huis
Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer
ISBN: 9781919992082
Pages: 160
Die skrywers wys jou hoe om jou huis met oorspronklike en stylvolle bykomstighede mooi te maak.
Mosaïek
Dekoratiewe idees
Author/s: Tracy Boomer, Deborah Morbin
ISBN: 9781920268695
Pages: 128
Hierdie versameling van pragtige handgemaakte dekoratiewe en funksionele items is met styl en panache afgerond.
Net mosaïek
Nog dekoratiewe idees
Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer
ISBN: 9781920479619
Pages: 128
Geskryf met hulle kenmerkende humorsin en vol vars, skeppende idees wat by alle kunshandwerkers byval sal vind.
