Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke
Borsvoed jou baba Maak dit vir jou en jou baba maklik Author/s: Marie-Louise Steyn ISBN: 9781920479718 Pages: 176

Borsvoeding is die natuurlikste en gesondste manier om jou baba te voed, maar nie altyd instinktief of maklik nie.

Buitekuns Hardwerkprojekte vir jou buiteleefareas Author/s: Angie Franke, Monique Day-Wilde ISBN: 9781920479572 Pages: 144

Ons handwerk-word-kuns-span moedig jou aan om die idees en tegnieke in op jou eie materiaal en omgewing toe te pas.

Eerste feiteboek ’n Kennisskatkis vir 5 tot 9 jariges Author/s: Helen Lewis ISBN: 9781920479657 Pages: 224

Propvol fassinerende feite, vir maklike leesbaarheid in happiegrootte aangebied. Gebasseer op die nuwe kurrikulum.

Katrien se mini-koeke Kolwyntjies, koeklollies en meer Author/s: Katrien van Zyl ISBN: 9781920479671 Pages: 176

Hierdie boek spog met meer as 20 koekversierprojekte wat alles van begin tot einde uiteengesit word.

Net mosaïek Nog dekoratiewe idees Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer ISBN: 9781920479619 Pages: 128

Geskryf met hulle kenmerkende humorsin en vol vars, skeppende idees wat by alle kunshandwerkers byval sal vind.

Ruim jou rommel op Author/s: Kate Emmerson ISBN: 9781920479695 Pages: 176

Praktiese riglyne om ontslae te raak van fisiese en emosionele wanorde.

Speel Leer Slim ’n Kind is ’n mens in wording Author/s: Dr Melodie de Jager, Liz Victor ISBN: 9781920479596 Pages: 192

Hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel vir skoolgereedheid (3 tot 7-jariges).

Page shadow bottom afrikaanse-boeke