Join our Community
Interest:
Language:
Papercraft & Scrapbooking

Papercraft & Scrapbooking

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke
Baba-  & kleuter-fotoplakwerk Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer ISBN: 9781919992747 Pages: 144

Die ontwerp van die boek met sy groot verskeidenheid style en lekkerlees-inhoud sal enige plakwerkentoesias inspireer.

Fotoplakwerk: begin by die begin Author/s: Deborah Morbin, Tracy Boomer ISBN: 9781920479152 Pages: 160

Die boek is anders as die meeste ander deurdat dit die klem op die foto’s plaas eerder as die tooisels.

Fotostories Van tegniek tot bladsy Author/s: Retha van der Walt ISBN: 9781920268459 Pages: 144

Die top 12 fotoplakwerktegnieke – almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto’s.

Kaartjies by dosyne Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe Author/s: Fransie Snyman ISBN: 9781920479237 Pages: 200

Handwerkentoesias Fransie Snyman, deel in haar idees vir handgemaakte kaartjies en wys jou hoe om hulle uit te voer.

Plak dit! Gebruik plakboektegnieke vir dekoratiewe gebruiksitems en geskenke Author/s: Jaclyn Venter ISBN: 9781920268978 Pages: 128

’n Selfdoenboek wat wys hoe om alledaagse artikels met plakboekwerktegnieke in geskenke of dekoratisies te omskep.

Plakboek-planne Meng-en-pas-planne vir honderde uitlegte Author/s: Lelani Koen ISBN: 978-1-920479-40-4 Pages: 160

60 dubbelbladuitlegte wat deur meng en pas elk tot 64 ander moontlikhede bied.

Wonderlike waskuns Enkoustiek vir handwerkprojekte Author/s: Jann Visser ISBN: 9781920268343 Pages: 128

Enkoustiek is ’n antieke kunsvorm wat vanweë die fokus op gemengde media met hernude entoesiasme beoefen word.

Woorde Vir papier, kuns & kreatiewe skeppings Author/s: Monica de Beer ISBN: 9781920268596 Pages: 160

Hierdie boek sal handwerkers en kunstenaars inspireer en wys hoe om woorde in hulle skeppings te gebruik.

Page shadow bottom afrikaanse-boeke