Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 1 of 4 pages  1 2 3 >  Last ›

Aanpasbare grense Help kinders en tieners om skeiding en egskeiding te verwerk Author/s: Anne Cawood ISBN: 9781920268367 Pages: 160

Gemik op ouers wat die uitdagings van traumatiese veranderings moet hanteer en hul families se grense moet aanpas.

BabaGim Author/s: Dr Melodie de Jager ISBN: 9781920268152 Pages: 128

Laat elke oomblik met baba werklik tel.

Borsvoed jou baba Maak dit vir jou en jou baba maklik Author/s: Marie-Louise Steyn ISBN: 9781920479718 Pages: 176

Borsvoeding is die natuurlikste en gesondste manier om jou baba te voed, maar nie altyd instinktief of maklik nie.

Dol oor boeke Hoekom en wat om vir jou kind te lees Author/s: Jay Heale ISBN: 9781920479275 Pages: 128

Skrywer Jay Heale sê, “Elke kind kan ’n liefde vir boeke ontwikkel, mits die regte boek op die regte oomblik verskyn.”

Eerste feiteboek ’n Kennisskatkis vir 5 tot 9 jariges Author/s: Helen Lewis ISBN: 9781920479657 Pages: 224

Propvol fassinerende feite, vir maklike leesbaarheid in happiegrootte aangebied. Gebasseer op die nuwe kurrikulum.

Feiteboek ’n Kennis-skatkis vir 8 tot 12-jariges Author/s: Helen Lewis ISBN: 9781920268732 Pages: 224

Lekkerleesfeite in ’n boek waarvan die inhoud gemik is op leerders in die intermediêre skoolfase (graad 4 tot 6).

Gesprekke ná baba Author/s: Alison Osborne ISBN: 9781919992839 Pages: 160

Om ’n sterk en standvastige vennootskap te bou, is die grootste uitdaging wat ouers vandag in die gesig staar.

Jou kind kan wiskunde doen Maklike kortpaaie vir ouer en kind Author/s: Johan van Lill ISBN: 9781920479022 Pages: 128

Dalk het jy op skool gedink: “Ek kan nie wiskunde doen nie!” En nou moet jou kind dieselfde deurmaak.

Page 1 of 4 pages  1 2 3 >  Last ›

Page shadow bottom afrikaanse-boeke