Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 3 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Maak gelukkige kinders groot Die sleutel tot 'n kalm, beheerste kind Author/s: Lizanne du Plessis ISBN: 9781928201175 Pages: 160

Ons weet nou meer as ooit tevore oor hoe kinders se brein ontwikkel en dit het ’n uitwerking op hoe ons hulle grootmaak.

Maak kinderklere Vinnig en maklik Author/s: Fransie Snyman ISBN: 187500549 Pages: 96

Hierdie boek se maklike patrone sal selfs die traagste naaldwerker inspireer om die naaimasjien nader te trek

Positiewe ouerskap Author/s: Margaret Fourie ISBN: 9781919992679 Pages: 144

’n Gids om ouers te help om die verantwoordelikheid van ouerskap in die 21ste eeu met selfvertroue te hantenteer.

Praat daaroor! Positiewe selfgesprek, beter kommunikasie, goeie menseverhoudings Author/s: Margaret Fourie ISBN: 9781919992556 Pages: 160

Positiewe selfgesprek is noodsaaklik vir doeltreffende kommunikasie en dit die grondslag van goeie verhoudings.

Slaap, kindjie, slaap Sinvolle raad vir 'n goeie nagrus vir babas en kleuters Author/s: Megan Faure, Ann Richardson ISBN: 9781919992808 Pages: 176

Sinvolle, eenvoudige oplossings om jou én jou baba van ’n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm.

Speel Leer Slim ’n Kind is ’n mens in wording Author/s: Dr Melodie de Jager, Liz Victor ISBN: 9781920479596 Pages: 192

Hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel vir skoolgereedheid (3 tot 7-jariges).

Stimuleer jou kind met begrip 'n Praktiese gids vir 'n gelukkige kind vol selfvertroue Author/s: Marga Grey ISBN: 9781920268145 Pages: 160

Die sleutel tot jou kind se ontwikkeling gedurende die eerste drie lewensjare.

Page 3 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke