Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 4 of 4 pages ‹ First  < 2 3 4

Taal en skoolgereedheid Author/s: Martie Pieterse ISBN: 9781919992631 Pages: 176

Hierdie boek lei jou om deur spel jou kind se taalvermoë en leervaardighede te ontwikkel.

Tieners moet grense hê Doeltreffende dissipline sonder straf Author/s: Anne Cawood ISBN: 9781920268015 Pages: 160

Ouers oraloor ervaar stres van die tienerjare wanneer selfs die gemoedelikste kinders oënskynlik in monsters ontaard.

Wanneer jou seëninge nie tel nie Herken en verwerk nageboortelike distres Author/s: Linda Lewis ISBN: 9781920479053 Pages: 160

NGD kom al meer voor en daar word gereken dat tot een uit elke drie vroue daardeur geraak word.

Wiskunde Klein begin, groot gewin Author/s: Dr Nicol Faasen, Marise Oberholzer ISBN: 9781928201502 Pages: 128

’n Praktiese wenkeboek vir ouers wat hulle in staat stel om hul kleingoed gemaklik in die wêreld van wiskunde in te lei.

Page 4 of 4 pages ‹ First  < 2 3 4

Page shadow bottom afrikaanse-boeke