Join our Community
Interest:
Language:
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 2 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Kinders moet oumas en oupas hê Hoe om grense te handhaaf in uitgebreide gesinne Author/s: Anne Cawood ISBN: 9781920268329 Pages: 160

Die lewe eindig nie wanneer jou kinders die huis verlaat en met hul eie gesinne begin nie ...

Kleuters moet grense hê Doeltreffende dissipline sonder straf Author/s: Anne Cawood ISBN: 9781920268220 Pages: 160

Die boek spreek veral die Vier Groot Kleuterkwessies aan: woedeuitbarstings, slaap, eet en toiletonderrig.

Koester jou kleuter (nuwe uitgawe) Verstaan jou kleuter se sensoriese wêreld Author/s: Ann Richardson ISBN: 9781920479190 Pages: 176

Die kleuterjare is ’n tyd van ongeëwenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook ’n tyd van woedeuitbarstings en konflik.

Koester jou swangerskap Jou gids vir ’n kommervrye swangerskap en onvergeetlike geboorte Author/s: Megan Faure, Jacky Searl, Heather Wood ISBN: 9781928201960 Pages: 176

Dit sal jou help om jou keuses met insig en aanpasbaarheid uit te oefen en van die angstigheid ontslae te raak.

Kopskuiwe Weg met leerblokkasies Author/s: Dr Melodie de Jager ISBN: 9781920268121 Pages: 128

’n Selfhelp-gids vir ouers en onderwysers om leerblokkasies soos aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit te oorkom.

Kry balans in jou lewe Praktiese wenke vir werkende ma's Author/s: Dr Colinda Linde ISBN: 9781919992129 Pages: 224

Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul ...

Leergereed, skoolgereed ’n Praktiese gids vir ouers en versorgers Author/s: Dr Melodie de Jager ISBN: 978-1-928201-21-2 Pages: 144

’n Gids om ouers, onderwysers en versorgers te help om ’n wakende oog op ’n kind se ontwikkeling te hou en te bevorder.

Page 2 of 4 pages  < 1 2 3 4 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke