Die skrywers wys jou hoe om jou huis met oorspronklike en stylvolle bykomstighede mooi te maak.
Gebruik hierdie boek om dié handwerkvorm aan te leer en maak pragtige geskenke, juwele en ornamente.
Die groot verskeidenheid projekte in hierdie boek sluit treffende juwele, en groter dekoritems vir jou huis in.
Bevat meer as 30 oorspronklike projekte met maklik verstaanbare aanwysings en duidelike stap-vir-stap foto’s.
