Om ’n sterk en standvastige vennootskap te bou, is die grootste uitdaging wat ouers vandag in die gesig staar.
Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul ...
Positiewe selfgesprek is noodsaaklik vir doeltreffende kommunikasie en dit die grondslag van goeie verhoudings.
Praktiese riglyne om ontslae te raak van fisiese en emosionele wanorde.
Lig te skerp? Musiek te sag? Kombers te krappering? Nie genoeg byt in die kerrie nie?
NGD kom al meer voor en daar word gereken dat tot een uit elke drie vroue daardeur geraak word.
Die boek bied omvattende, praktiese riglyne oor wat gelukkige mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk.
